ONS IS ‘N GEBORE ANTWOORD!

ONS IS ‘N GEBORE ANTWOORD!

BOODSKAP

Ons is geskep om deel van die oplossing te wees. Ons moet leef as ‘n antwoord.

Ons sal vir twee dinge onthou word. Die probleme wat ons opgelos het, en die wat ons geskep het.

VERWERKING DEUR CLAUD MOLLER UIT “YOU WERE BORN AN ORIGINAL” – JOHN MASON