GOD BOER MET GENADE

GOD BOER MET GENADE

SKRIFLESING



Hy het nog ‘n gelykenis aan hulle voorgehou en gesê: “Die koninkryk van die hemel kan vergelyk word met ‘n man wat goeie saad op sy land gesaai het. Jesus antwoord: “Hy wat die goeie saad saai, is die Seun van die mens. Hy antwoord hulle: ‘Dit is ‘n vyand se werk.’ Die slawe sê toe vir hom: ‘Wil u hê ons moet dit gaan uittrek?’


MATTEUS 13:24,28,37