TEKSVERS
Geloof en wysheid
2 My broers, julle moet baie bly wees wanneer allerlei beproewings oor julle kom,
3 want, soos julle weet, as julle geloof die toets deurstaan het, stel dit julle in staat om te volhard.
5 As een van julle wysheid kortkom, moet hy dit van God bid, en Hy sal dit aan hom gee, want God gee aan almal sonder voorbehoud en sonder verwyt.