DIE VOORDELE VAN JESUS SE HEMELVAART! 20 Mei 2020 Dr. Trix Truter Die Evangelie, Verlossing, Christus Johannes TEKSVERS Tog sê Ek vir julle die waarheid: Dit is tot julle voordeel dat Ek weggaan, want as Ek nie weggaan nie, sal die Voorspraak, die Heilige Gees, nie na julle toe kom nie; maar as Ek gaan, sal Ek Hom na julle toe stuur. JOHANNES 16:7 FacebookTwitterPinterestEmailGoogle+LinkedInWhatsApp