Preke van Desember 2019

Preke van Desember 2019

GOEIE NUUS VIR ALMAL

SKRIFLESING Deur Hom het ek die genade ontvang om apostel te wees onder al die heidennasies, om tot eer van sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid te bring. Julle is hierby inbegrepe; ook julle is geroep om aan Jesus Christus te behoort. ROMEINE 1:1 – 7

JESUS IS DIE HELDER MÔRESTER

SKRIFLESING ‘Vir ons is ‘n Seun gebore, aan ons is ‘n Seun gegee; Hy sal heers, en Hy sal genoem word: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors. ‘ JESAJA 9:5

INSKERP BY JOU KINDERS

SKRIFLESING Luister, Israel, die Here is ons God, Hy is die enigste Here. Jy moet dit inskerp by jou kinders en met hulle daaroor praat as jy in jou huis is en as jy op pad is, as jy gaan slaap en as jy opstaan. DEUTERONOMIUM 6:4,7