Preke oor Vergifnis
WAS MEKAAR SE VOETE!
SKRIFLESING En Jesus sê vir hom: “Hy wat klaar gebad het, is heeltemal skoon; hy hoef later niks meer as sy voete te was nie. En julle is nou skoon, maar nie almal nie.” En Jesus sê vir hom: “Hy wat klaar gebad het, is heeltemal skoon; hy hoef later niks meer as sy voete te was nie. En julle is nou skoon, maar nie almal nie.” As Ek, wat julle Here en julle Leermeester is, dan julle voete gewas…
NIE ‘N PASSIEWE BEKOMMERNIS NIE, MAAR ‘N AKTIEWE SOEKE NA DIE WIL VAN GOD
SKRIFLESING Nee, beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee. MATTEUS 6:33
DIE IMMANUEL TEKEN – ‘N TEKEN VAN GOD SE GENADE EN OORDEEL
SKRIFLESING Die Here sal daarom self vir julle ‘n teken gee: ‘n Jong vrou sal swanger word en ‘n seun in die wêreld bring en sy sal hom Immanuel noem. JESAJA 7:14
DIE NABYHEID VAN DIE HERE BRING VREUGDE EN VREDE
SKRIFLESING Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! FILIPPENSE 4:2-9
GOD BOER MET GENADE
SKRIFLESING Hy het nog ‘n gelykenis aan hulle voorgehou en gesê: “Die koninkryk van die hemel kan vergelyk word met ‘n man wat goeie saad op sy land gesaai het. Jesus antwoord: “Hy wat die goeie saad saai, is die Seun van die mens. Hy antwoord hulle: ‘Dit is ‘n vyand se werk.’ Die slawe sê toe vir hom: ‘Wil u hê ons moet dit gaan uittrek?’ MATTEUS 13:24,28,37
ONTVANGDE BARMHARTIGHEID VERPLIG TOT BARMHARTIGHEID
SKRIFLESING So sal my Vader wat in die hemel is, ook met julle maak as julle nie elkeen sy broer van harte vergewe nie. MATTEUS 18:35