Preke oor Roeping

Preke oor Roeping

HOE GAAN DIT MET JOU DORP?

SKRIFLESING Nehemia kry berig oor Jerusalem 1Die verhaal van Nehemia seun van Gakalja. Dit was in die maand Kislef, die twintigste jaar. Ek was in die vestingstad Susan. 2Ganani, een van my medeamptenare, het daar aangekom uit Juda, hy en ‘n paar ander manne. Ek het by hulle navraag gedoen oor die Judeërs wat uit die ballingskap vrygelaat is en teruggegaan het, en oor Jerusalem, 3en hulle het vir my gesê: “Die ballinge wat teruggegaan het, beleef daar in die provinsie Juda groot…

WEES MY SIMPATIEK MET WAT EK BEPLAN

SKRIFLESING 11Ag, Here, luister tog na die gebed van u dienaar en na die gebed van u dienaars, hulle vir wie dit ‘n vreugde is om u Naam te eer. Laat my tog voorspoedig wees met wat ek vandag wil doen. Laat hierdie man my simpatiek gesind wees.” Ek was die koning se skinker. NEHEMIA 1: 1 – 11

HOE GAAN DIT MET JOU?

SKRIFLESING Nehemia kry berig oor Jerusalem 1Die verhaal van Nehemia seun van Gakalja. Dit was in die maand Kislef, die twintigste jaar. Ek was in die vestingstad Susan. 2Ganani, een van my medeamptenare, het daar aangekom uit Juda, hy en ‘n paar ander manne. Ek het by hulle navraag gedoen oor die Judeërs wat uit die ballingskap vrygelaat is en teruggegaan het, en oor Jerusalem, 3en hulle het vir my gesê: “Die ballinge wat teruggegaan het, beleef daar in die provinsie Juda groot…

SKEPPING 2 | ONS IS GESTUURDES!

SKRIFLESING Die mens in die tuin Toe die Here God die aarde en die hemel gemaak het, 5 was daar nog nie enige struike op die aarde nie en het daar ook nog nie enige groenigheid opgeskiet nie, want die Here God het dit nog nie op die aarde laat reën nie, en daar was nog nie ‘n mens om die grond te bewerk nie. 6 Daar het water uit die aarde uit opgekom en al die grond nat gemaak. 7 Die Here…

SKEPPING 1 | ONS IS GESTUURDES!

SKRIFLESING God se skeppingswerk 1In die begin het God die hemel en die aarde geskep. 2Die aarde was heeltemal onbewoonbaar, dit was donker op die diep waters, maar die Gees van God het oor die waters gesweef. 3Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. 4God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en die donker van mekaar geskei. 5God het die lig toe “dag” genoem, en die donker het Hy “nag” genoem. Dit…

NOOIT STRUIKEL NIE !?

SKRIFLESING Die Christen se roeping en verkiesing 3Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. 4Deur dit te doen, het Hy ons die kosbaarste en allergrootste gawes geskenk wat Hy belowe het. Daardeur kan julle die verderf ontvlug wat deur begeerlikheid in die wêreld werksaam is, en deel kry aan die Goddelike natuur. 5En juis om hierdie…

JESUS, DIE ALEWIGE TIMMERMAN

SKRIFLESING Petrus kry opnuut sy opdrag 15Toe hulle klaar geëet het, vra Jesus vir Simon Petrus: “Simon seun van Johannes, het jy My baie lief, meer as hulle hier?” “Ja, Here,” antwoord hy Hom, “U weet dat ek U liefhet.” Hy sê toe vir hom: “Laat my lammers wei.” 16Jesus vra hom weer ‘n tweede keer: “Simon seun van Johannes, het jy My baie lief?” “Ja, Here,” antwoord hy Hom, “U weet dat ek U liefhet.” Hy sê toe vir…

HY PRAAT & PRAAT & PRAAT

ROEPING

SKRIFLESING Voordat Ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek jou geken; voordat jy gebore is, het Ek jou aan My gewy en jou as profeet vir die nasies aangestel. Jeremia 1: 5

ONS IS ‘N GEBORE ANTWOORD!

BOODSKAP Ons is geskep om deel van die oplossing te wees. Ons moet leef as ‘n antwoord. Ons sal vir twee dinge onthou word. Die probleme wat ons opgelos het, en die wat ons geskep het. VERWERKING DEUR CLAUD MOLLER UIT “YOU WERE BORN AN ORIGINAL” – JOHN MASON
  • 1
  • 2