Preke oor Liefde

Preke oor Liefde

KERKWEES

SKRIFLESING Die kerk is sy liggaam, die volheid van Hom wat alles in almal vervul. Efesiërs 1:23

STERK & STIL!

SKRIFLESING So het die Here my God, die Heilige van Israel, gesê: As julle julle bekeer en tot rus kom, sal julle gered word. Julle krag lê in stil wees en vertroue hê. Jesaja 30: 15

WEES LIG & SOUT!

SKRIFLESING “Julle is die sout vir die aarde. Maar as sout verslaan het, hoe kry ‘n mens dit weer sout? Dit is niks meer werd nie. Dit word buitekant weggegooi, en die mense vertrap dit. Matteus 5: 13

WAT IS FOUT MET MENSE?

SKRIFLESING 8 Daarom, al het ek in Christus die volste reg om jou op jou plig te wys, 9 doen ek liewer ‘n beroep op jou op grond van die liefde. Dit doen ek, Paulus, wat ‘n ou man is en nou ook ‘n gevangene ter wille van Christus Jesus.  Filemon 1: 8 & 9

WANNEER ONS OMGEE . . .

SKRIFLESING Jesus het sy dissipels nader geroep en vir hulle gesê: “Ek kry hierdie mense innig jammer, want hulle is nou al drie dae lank hier by My en hulle het niks om te eet nie. En Ek wil hulle ook nie sonder kos huis toe stuur nie, want hulle kan miskien op pad beswyk.” Matteus 15 : 32

SPLAGNITSOMAI

SKRIFLESING Toe Hy die menigtes sien, het Hy hulle innig jammer gekry, want hulle was moeg en hulpeloos soos skape wat nie ‘n wagter het nie. Matteus 9 : 36

GESIN | VANAF EK NA ONS!

SKRIFLESING Hulle het hulle heelhartig toegelê op die leer van die apostels en die onderlinge verbondenheid, die gemeenskaplike maaltyd en die gebede. Handelinge 2 : 42

‘N LIEFDEVOLLE GESIN

SKRIFLESING Verder, broeders, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is — watter deug en watter lof daar ook mag wees, bedink dit. Filippense 4 : 8
  • 1
  • 2