Preke oor Hoop
OORDENKING 20: LEWENSSIN & LEWENSSTRYD
SKRIFLESING Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat volgens sy besluit geroep is. ROMEINE 8 : 28
OORDENKING 19: DIE HERE SE BESONDERE GESINDHEID?
SKRIFLESING Werp jou brood op die water, eendag kry jy dit terug. PSALMS 103:8
OORDENKING 18: BROOD OP DIE WATER?
SKRIFLESING Werp jou brood op die water, eendag kry jy dit terug. PREDIKER 11:1
OORDENKING 17: DIE TWEE BEDES?
SKRIFLESING Moenie toelaat dat ek vals is en lieg nie; moet my nie arm maak of ryk nie,gee my net die kos wat ek nodig het. SPREUKE 30:8
OORDENKING 16: DIE SORG VAN GOD?
SKRIFLESING Die kraaie het vir hom soggens brood en vleis gebring en hulle het vir hom saans brood en vleis gebring, en hy het water uit die spruit gedrink. 1 KONINGS 17:6
OORDENKING 15: JESUS DIE ROTS?
SKRIFLESING Die stortreën het geval, vloedwaters het afgekom, winde het teen daardie huis gewaai en daaraan geruk, en tog het dit nie ingestort nie, want die fondament was op rots. MATTEUS 7:25
OORDENKING 14: SOEK JULLE KRAG IN DIE HERE?
SKRIFLESING Verder nog dit: Soek julle krag in die Here en in sy groot mag. Trek die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle op julle pos kan bly ondanks die listige aanslae van die duiwel. EFESIëRS 6:10,11
OORDENKING 13: DIE ANKER VAN ONS GELOOF?
SKRIFLESING Hy is soos ‘n boom wat by waterstrome geplant is, wat op die regte tyd vrugte dra en waarvan die blare nie verdroog nie. Hy is voorspoedig in alles wat hy aanpak. PSALMS 1:3
OORDENKING 12: HOU MOED?
SKRIFLESING Hy het ook gesê: “Hoe sal ons die koninkryk van God voorstel, of met watter gelykenis sal ons dit uitbeeld? Maar as dit eenmaal geplant is, kom dit op en word dit groter as al die tuinplante. Dit kry sulke groot takke dat die voëls in sy skaduwee kom nes maak.” MARKUS 4:30
OORDENKING 11: MY INGESTELDHEID – WAAR IS ONS HART?
SKRIFLESING Waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees. MATTEUS 6:21
OORDENKING 10: DIE LIG LAAT ONS NUUT DINK!
SKRIFLESING Die lamp van die liggaam is die oog. As jou oog goed is, sal jou hele liggaam lig hê. Maar as jou oog sleg is, sal jou hele liggaam sonder lig wees. MATTEUS 6:22
OORDENKING 9: WAT GELOOF IS!
SKRIFLESING Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie. Dit is immers vanweë hulle geloof dat daar oor die mense van die ou tyd met soveel lof getuig is. HEBREëRS 11:1-2
- 1
- 2