Preke oor Christus
EMOSIONELE BANKREKENING
SKRIFLESING Verder, broeders, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is — watter deug en watter lof daar ook mag wees, bedink dit. Filippense 4 : 8
WYSNEUS OF WYSGEER?
SKRIFLESING Wees eensgesind onder mekaar. Moenie hooghartig wees nie, maar skaar julle by die nederiges. Moenie eiewys wees nie. Romeine 12 : 16
“DIE” TANTRUM” VAN ALLE “TANTRUMS”
SKRIFLESING Maar Ek mag nie besorg wees oor die groot stad Nineve nie, ‘n stad waarin daar meer as honderd en twintig duisend mense is wat nie weet wat reg of verkeerd is nie, en ook nog baie diere? Jona 4 : 11
WEEK VAN GEBED 2021: MEER VERNEDER SOOS CHRISTUS
SKRIFLESING Die voorbeeld van Jesus Christus 5 Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was: 6 Hy wat in die gestalte van God was, het sy bestaan op Godgelyke wyse nie beskou as iets waaraan Hy Hom moes vasklem nie, 7 maar Hy het Homself verneder deur die gestalte van ‘n slaaf aan te neem en aan mense gelyk te word. En toe Hy as mens verskyn het, 8 het Hy Homself verder verneder. Hy…
WEEK VAN GEBED 2021: MEER GESINDHEID VAN CHRISTUS
SKRIFLESING 3 Moet niks uit selfsug of eersug doen nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself. 4 Julle moenie net elkeen aan sy eie belange dink nie, maar ook aan dié van ander. Die voorbeeld van Jesus Christus 5 Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was: Filippense 2: 3 – 5
WEEK VAN GEBED 2021: VOLKOME BLYDSKAP
SKRIFLESING . . . maak dan nou my blydskap volkome deur eensgesind te wees: een in liefde, een van hart, een in strewe. Filippense 2: 2
WEEK VAN GEBED 2021: ONDERVINDING IN DIE TROOS VAN CHRISTUS
SKRIFLESING Aangesien julle die troos in Christus ondervind het, die aansporing deur die liefde, die gemeenskap deur die Gees, die innige meegevoel en meelewing Filippense 2: 1
WEEK VAN GEBED 2021: EKKE
SKRIFLESING Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was: Filippense 2: 5
“SO SAL DIE GESINDHEID VAN BAIE AAN DIE LIG KOM.”
SKRIFLESING “So sal die gesindheid van baie aan die lig kom.” LUKAS 2 : 35
KERSDIENS: LIEFDE IN DIE KERSTYD IN SONNIGE SUID AFRIKA
SKRIFLESING Dit alles is die werk van God. Hy het ons deur Christus met Homself versoen en aan ons die bediening van die versoening toevertrou. 2 KORINTIERS 5 : 18
“EK GROET JOU, BEGENADIGDE! DIE HERE IS BY JOU.”
SKRIFLESING Toe die engel by haar kom, sê hy: “Ek groet jou, begenadigde! Die Here is by jou.” LUKAS 1 : 28
7 GEMEENTES VAN OPENBARING: “EN KOOP OOGSALF OM AAN JULLE OË TE SMEER SODAT JULLE KAN SIEN.”
SKRIFLESING “en koop oogsalf om aan julle oë te smeer sodat julle kan sien.” OPENBARING 3: 18