Preke oor Beproewing
IS JY ‘N WENNER OF VERLOORDER?
SKRIFLESING Hou Hom voor oë wat so ‘n vyandige optrede van die sondaars teen Hom verdra het. Dan sal julle nie geestelik moeg word en uitsak nie. Hebreërs 12 : 3
DIE LEGKAART VAN 2021
SKRIFLESING Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was: FILIPPENSE 2 : 5
DIE VRAAGSTUK VAN BEPROEWING!
TEKSVERS Geloof en wysheid 2 My broers, julle moet baie bly wees wanneer allerlei beproewings oor julle kom, 3 want, soos julle weet, as julle geloof die toets deurstaan het, stel dit julle in staat om te volhard. 5 As een van julle wysheid kortkom, moet hy dit van God bid, en Hy sal dit aan hom gee, want God gee aan almal sonder voorbehoud en sonder verwyt. JAKOBUS 1: 2, 3, 5