"Wil van God" Tagged Preke

"Wil van God" Tagged Preke

HOU HERODUS IN KERSFEES

SKRIFLESING 3Toe koning Herodes hiervan hoor, was hy, en die hele Jerusalem saam met hom, hewig ontsteld. 4Hy het toe die priesterhoofde en die skrifgeleerdes van die volk bymekaar geroep en hulle uitgevra oor waar die Christus gebore sou word. 5Hulle het hom geantwoord: “In Betlehem in Judea, want so is dit deur ‘n profeet geskrywe: 6“En jy, Betlehem, gebied van Juda,jy is beslis nie die kleinste onder die leiers van Juda nie.Uit jou sal ‘n leier voortkom wat vir my volk…

DIE PAD WAAROP JY GEDRA WORD

SKRIFLESING Hy het gepreek en gesê: “Die Een wat ná my kom, is my meerdere. Ek is nie eers werd om te buk en sy skoene los te maak nie. 8Ek het julle wel met water gedoop, maar Hy sal julle met die Heilige Gees doop.” Markus 1: 1-8

GOD IS VIR ONS!

TEKSVERS Wat is nou ons gevolgtrekking oor al hierdie dinge? Dít: God is vír ons, wie kan dan teen ons wees? ROMEINE 8:31

‘N LEWE MET OF SONDER GOD!

TEKSVERS Dit is nie aan die mens self te danke dat hy kan eet en drink en onder al sy arbeid nog die goeie kan geniet nie. Ek het ingesien dat dit ‘n gawe uit die hand van God is. Wie kan eet, wie kan geniet as Hy dit nie moontlik maak nie? PREDIKER 2:24,25

GELOWIGES KAN OOK TWYFEL!

TEKSVERS Daarom het ek diep nagedink om dit te verstaanen was dit vir my bitter moeiliktotdat ek in die heiligdom van God ingegaanen besef het wat die uiteinde van die goddeloses is. PSALMS 73:16,17

GELOOF WAT DIE ONSIENLIKE SIEN!

TEKSVERS Nadat Lot van Abram af weg is, het die Here vir Abram gesê: “Kyk tog rond, kyk van hier af waar jy is, na die noorde en die suide, na die ooste en die weste. Ek sal jou nageslag so baie maak soos die stof van die aarde. As iemand die stof van die aarde kan tel, sal jou nageslag ook getel kan word. GENESIS 13:1-18

ONS LEWE DEUR DIE HEILIGE GEES!

TEKSVERS Die Gees wat aan julle gegee is, maak julle nie tot slawe nie en laat julle nie weer in vrees lewe nie; nee, julle het die Gees ontvang wat julle tot kinders van God maak en wat ons tot God laat roep: “Abba!” Dit beteken Vader. ROMEINE 8:15

SOUT & LIG!

TEKSVERS “Julle is die sout vir die aarde. Maar as sout verslaan het, hoe kry ‘n mens dit weer sout? Dit is niks meer werd nie. Dit word buitekant weggegooi, en die mense vertrap dit. MATTEUS 5:13

PLAAS JOU VOLLE VERWAGTING IN GOD!

TEKSVERS Daarop antwoord Jesus hulle: “Dit verseker Ek julle: As julle geloof het en nie twyfel nie, sal julle kan doen wat Ek aan die vyeboom gedoen het. Meer nog: Julle sal vir hierdie berg kan sê: ‘Lig jou op en val in die see!’ en dit sal gebeur. As julle glo, sal julle alles ontvang wat julle in die gebed vra.” MATTEUS 21:21

MOENIE BANG WEES NIE!

TEKSVERS “Moet dus nie vir mense bang wees nie. Daar is niks bedek wat nie openbaar gemaak sal word nie, en niks geheim wat nie bekend sal word nie. MATTEUS 10:26-39
  • 1
  • 2