"Jesus Christus" Tagged Preke
OORDENKING 15: JESUS DIE ROTS?
SKRIFLESING Die stortreën het geval, vloedwaters het afgekom, winde het teen daardie huis gewaai en daaraan geruk, en tog het dit nie ingestort nie, want die fondament was op rots. MATTEUS 7:25
DIE HERE IS ‘N WERKLIKHEID!
TEKSVERS ‘Jakob het wakker geskrik en gesê: “Die Here is op hierdie plek, en ek het dit nie besef nie.” GENESIS 28:16
DIE REGTE GESINDHEID!
TEKSVERS Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was . . . FILIPPENSE 2:5
PINKSTERKRAG EREDIENS & NAGMAAL
TEKSVERS Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld. HANDELINGE 1:8
ONS OORTREDINGE . . . DIE KRINGLOOP VAN VERGIFNIS
TEKSVERS . . . en vergeef ons ons oortredings soos ons ook dié vergewe wat teen ons oortree; MATTEUS 6:13
ONS BROOD . . . OP ONS BORD
TEKSVERS Gee ons vandag ons daaglikse brood; MATTEUS 6:11
ONS VADER . . . SY WIL
TEKSVERS . . . laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel. MATTEUS 6:10
ONS VADER . . . SY RYK
TEKSVERS . . . laat u koninkryk kom; MATTEUS 6:10
ONS VADER . . . SY NAAM
TEKSVERS So moet julle bid: “Ons Vader wat in die hemel is, laat u Naam geheilig word; MATTEUS 6:9
DIE VOORDELE VAN JESUS SE HEMELVAART!
TEKSVERS Tog sê Ek vir julle die waarheid: Dit is tot julle voordeel dat Ek weggaan, want as Ek nie weggaan nie, sal die Voorspraak, die Heilige Gees, nie na julle toe kom nie; maar as Ek gaan, sal Ek Hom na julle toe stuur. JOHANNES 16:7
GOD SE WIL IN ‘N NEUTEDOP!
TEKSVERS Mens, die Here het jou bekend gemaak wat goed is: Hy vra van jou dat jy reg sal laat geskied, dat jy liefde en trou sal bewys, dat jy bedagsaam sal lewe voor jou God. MIGA 6:8
DIE VRAAGSTUK VAN LYDING!
TEKSVERS Verheug julle hieroor, selfs al is dit nodig dat julle ‘n kort tydjie bedroef gemaak word deur allerhande beproewings sodat die egtheid van julle geloof getoets kan word. Julle geloof is baie kosbaarder as goud, goud wat vergaan. Selfs die suiwerheid van goud word met vuur getoets, en die egtheid van julle geloof moet ook getoets word, sodat dit lof en heerlikheid en eer waardig mag wees by die wederkoms van Jesus Christus. 1 PETRUS 1:6,7
- 1
- 2