"Geloof" Tagged Preke

"Geloof" Tagged Preke

365 DAE

SKRIFLESING 1Dit alles het ek ter harte geneem en ek het bevind: God regeer oor dié wat reg doen en wysheid het, en oor wat hulle doen. Niemand weet of daar vir hom liefde of haat wag nie. Prediker 9: 1-2

OORDEEL

SKRIFLESING Laat ons mekaar dan nie meer veroordeel nie. Neem julle liewer voor om niks te doen wat jou broer kan aanstoot gee of tot ‘n val kan bring nie. Romeine 14: 13

DIE VRAAGSTUK VAN BEPROEWING!

TEKSVERS Geloof en wysheid 2 My broers, julle moet baie bly wees wanneer allerlei beproewings oor julle kom, 3 want, soos julle weet, as julle geloof die toets deurstaan het, stel dit julle in staat om te volhard. 5 As een van julle wysheid kortkom, moet hy dit van God bid, en Hy sal dit aan hom gee, want God gee aan almal sonder voorbehoud en sonder verwyt. JAKOBUS 1: 2, 3, 5

MY ENIGSTE TROOS!

HEIDELBERGSE KATEGISMUS VRAAG & ANTWOORD 1 TEKSVERS As ons lewe, leef ons tot eer van die Here; en as ons sterwe, sterf ons tot eer van die Here. Of ons dan lewe en of ons sterwe, ons behoort aan die Here. ROMEINE 14: 8

JY KAN SEKER WEES!

TEKSVERS Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal in alle ewigheid nooit verlore gaan nie. Niemand sal hulle uit my hand ruk nie. JOHANNES 10: 28

GOD SE GESKENK AAN ONS!

TEKSVERS God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. JOHANNES 3:16

GOD IS VIR ONS!

TEKSVERS Wat is nou ons gevolgtrekking oor al hierdie dinge? Dít: God is vír ons, wie kan dan teen ons wees? ROMEINE 8:31

‘N LEWE MET OF SONDER GOD!

TEKSVERS Dit is nie aan die mens self te danke dat hy kan eet en drink en onder al sy arbeid nog die goeie kan geniet nie. Ek het ingesien dat dit ‘n gawe uit die hand van God is. Wie kan eet, wie kan geniet as Hy dit nie moontlik maak nie? PREDIKER 2:24,25
  • 1
  • 2