Weeklikse Oordenkings

Weeklikse Oordenkings

ONS IS ‘N GEBORE ANTWOORD!

BOODSKAP Ons is geskep om deel van die oplossing te wees. Ons moet leef as ‘n antwoord. Ons sal vir twee dinge onthou word. Die probleme wat ons opgelos het, en die wat ons geskep het. VERWERKING DEUR CLAUD MOLLER UIT “YOU WERE BORN AN ORIGINAL” – JOHN MASON

WAS MEKAAR SE VOETE!

SKRIFLESING En Jesus sê vir hom: “Hy wat klaar gebad het, is heeltemal skoon; hy hoef later niks meer as sy voete te was nie. En julle is nou skoon, maar nie almal nie.” En Jesus sê vir hom: “Hy wat klaar gebad het, is heeltemal skoon; hy hoef later niks meer as sy voete te was nie. En julle is nou skoon, maar nie almal nie.” As Ek, wat julle Here en julle Leermeester is, dan julle voete gewas…

WEEKLIKSE OORDENKING: GEBOU OM TE HOU!

SKRIFLESING Ons het onberispelik opgetree, met begrip, met verdraagsaamheid en vriendelikheid. Dit alles het ons gedoen deur die Heilige Gees, deur opregte liefde, Ons het onberispelik opgetree, met begrip, met verdraagsaamheid en vriendelikheid. Dit alles het ons gedoen deur die Heilige Gees, deur opregte liefde, deur die woord van die waarheid en deur die krag van God. Ons wapen vir aanval en verdediging is om die wil van God te doen. II KORINTIëRS 6 : 6-7

OORDENKING 22: DIE UITNEMENDE WAARDE VAN DIE KONINKRYK VAN GOD

SKRIFLESING 44 Met die koninkryk van die hemel gaan dit soos met ‘n skat wat in ‘n saailand onder die grond lê. Wanneer iemand dit kry, maak hy dit weer toe; en omdat hy baie in sy skik is, gaan verkoop hy alles wat hy het, en hy koop daardie land. 45 Met die koninkryk van die hemel gaan dit soos met ‘n handelaar wat op soek is na goeie pêrels. 46As hy ‘n baie waardevolle pêrel raakloop, gaan verkoop…

OORDENKING 15: JESUS DIE ROTS?

SKRIFLESING Die stortreën het geval, vloedwaters het afgekom, winde het teen daardie huis gewaai en daaraan geruk, en tog het dit nie ingestort nie, want die fondament was op rots. MATTEUS 7:25