Waardes: Vrede

Waardes: Vrede

VERLIES?

SKRIFLESING Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! Hy is die Vader wat Hom ontferm en die God wat in elke omstandigheid moed gee. 2 Korintiërs 1: 3

VREDE TE MIDDE VAN . . .

SKRIFLESING Dit sê Ek vir julle, sodat julle vrede kan vind in My. In die wêreld sal julle dit moeilik hê; maar hou moed: Ek het die wêreld klaar oorwin. Johannes 16:33