Waardes : Liefde
EN DIE GROOTSTE HIERVAN IS DIE LIEFDE!
SKRIFLESING En nou:geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie.En die grootste hiervan isdie liefde! 1 Korintiërs 13: 13
MAAK ANDER SE SONDES TOE
SKRIFLESING Bo alles moet julle mekaar hartlik liefhê, want die liefde bedek baie sondes. 1 Petrus 4: 8
OPSTANDINGSDIENS: LIEFDESWERK
SKRIFLESING Ek verseker julle hulle het na vermoë, ja, bo vermoë, bygedra. 2 Korintiërs 8: 3