Waardes: Goedhartigheid

Waardes: Goedhartigheid

SO SAL DIE GESINDHEID VAN BAIE AAN DIE LIG KOM.

SKRIFLESING Wat is nou ons gevolgtrekking oor al hierdie dinge? Dít: God is vír ons, wie kan dan teen ons wees? 32Hy het sy eie Seun nie gespaar nie, maar Hom oorgelewer om ons almal te red. Sal Hy ons dan nie al die ander dinge saam met Hom uit genade skenk nie? Romeine 8: 31

GROUHARTIG IN DIE HEL IN!

SKRIFLESING 44 Dan sal hulle ook antwoord: ‘Here, wanneer het ons U honger of dors of ‘n vreemdeling of sonder klere of siek of in die tronk gesien en U nie gehelp nie?’ 45 En Hy sal hulle antwoord: ‘Dit verseker Ek julle: Vir sover julle dit aan een van hierdie geringstes nie gedoen het nie, het julle dit aan My ook nie gedoen nie.’ Matteus 25: 44,45