Sewe Gemeentes van Openbaring
7 GEMEENTES VAN OPENBARING: “EN KOOP OOGSALF OM AAN JULLE OË TE SMEER SODAT JULLE KAN SIEN.”
SKRIFLESING “en koop oogsalf om aan julle oë te smeer sodat julle kan sien.” OPENBARING 3: 18
7 GEMEENTES VAN OPENBARING: “ELKEEN WAT DIE OORWINNING BEHAAL, SAL EK ‘N PILAAR IN DIE TEMPEL VAN MY GOD MAAK . . . “
SKRIFLESING Elkeen wat die oorwinning behaal, sal Ek ‘n pilaar in die tempel van my God maak, en hy sal vir altyd daar bly. Ek sal op hom die Naam van my God skrywe en die naam van die stad van my God, die nuwe Jerusalem, wat van my God af uit die hemel uit afkom. En Ek sal ook my eie nuwe Naam op hom skrywe. OPENBARING 3: 12
7 GEMEENTES VAN OPENBARING: “EK WEET DAT JULLE DIE NAAM HET DAT JULLE LEWE, EN TOG IS JULLE DOOD.”
SKRIFLESING “Ek weet dat julle die naam het dat julle lewe, en tog is julle dood.” OPENBARING 3: 1c
7 GEMEENTES VAN OPENBARING: “HOU NET VAS WAT JULLE HET, TOTDAT EK KOM.”
SKRIFLESING . . . hou net vas wat julle het, totdat Ek kom. OPENBARING 2: 25
7 GEMEENTES VAN OPENBARING: EK KEN DIE PLEK WAAR JULLE BLY . . .
SKRIFLESING Ek ken die plek waar julle bly, daar waar die troon van die Satan is. Tog bly julle aan my Naam getrou en julle het nie julle geloof in My afgesweer nie, selfs nie in die tyd toe Antipas, my getroue getuie, doodgemaak is daar by julle waar die Satan bly nie. OPENBARING 2: 13
7 GEMEENTES VAN OPENBARING: MOENIE BANG WEES VIR WAT JULLE ALLES GAAN LY NIE.
SKRIFLESING Moenie bang wees vir wat julle alles gaan ly nie. Kyk, die duiwel gaan party van julle in die tronk laat gooi, sodat julle in beproewing sal kom, en julle sal tien dae lank baie swaar kry. Bly getrou tot die dood toe, en Ek sal julle die lewe as kroon gee. OPENBARING 2: 10
7 GEMEENTES VAN OPENBARING: EK WEET ALLES WAT JULLE DOEN
SKRIFLESING “Ek weet alles wat julle doen. Ek ken julle onvermoeide arbeid en julle volharding. OPENBARING 2: 2
7 GEMEENTES VAN OPENBARING: DIE ALFA & OMEGA
SKRIFLESING “Ek is die Alfa en die Omega,” sê die Here God, Hy wat is en wat was en wat kom, die Almagtige. OPENBARING 1: 8