Ontdek Jou Plek
ONTDEK JOU PLEK: ELKEEN IS BELANGRIK! NAGMAAL
SKRIFLESING Net soos die liggaam ‘n eenheid is en baie lede het, en soos al die lede saam, al is hulle baie, een liggaam vorm, so is dit ook met die liggaam van Christus. 1KORINTIERS 12:12
ONTDEK JOU PLEK: HOE KRY JY STILGEBLY?
SKRIFLESING Maar Petrus en Johannes het vir hulle gesê: “Julle moet maar self besluit wat voor God reg is: om aan júlle gehoorsaam te wees of aan God. Wat ons betref, dit is onmoontlik om nie te praat oor wat ons gesien en gehoor het nie.” HANDELINGE 4:19-20
ONTDEK JOU PLEK: AMPER ENGELE SE AANBIDDING!
SKRIFLESING Here, ons Here, hoe groot is U nie; U word oor die hele aarde geprys! Alles wat U in die hemelruim gemaak het, vertel hoe groot U regtig is. Uit die blou lug klink simfonieklanke wat aan U lof bring. PSALMS 8:2
ONTDEK JOU PLEK: DRA MEKAAR SE LASTE!
SKRIFLESING Sien raak wanneer ander gelowiges swaarkry en help hulle. Tel hulle probleme op julle skouers en dra dit vir hulle. So doen julle presies wat Christus van julle verwag. Dit is immers sy wet dat julle mekaar moet liefhê. GALASIERS 6:2
ONTDEK JOU PLEK: JESUS EN MY WERK!
SKRIFLESING Nou kom ek by julle wat vir base werk. Doen wat julle aardse base van julle vra. Moenie skynheilig wees en net werk as hulle vir julle kyk nie. Wees eerlik en werk hard omdat die Here altyd vir julle kyk. KOLOSSENSE 3:22
ONTDEK JOU PLEK: GEDRING DEUR LIEFDE!
SKRIFLESING Al het ek die gawe van profesie en ken ek al die geheimenisse en besit ek al die kennis, en al het ek al die geloof om berge te versit, maar ek het geen liefde nie, dan is ek niks. 1 KORINTIëRS 13:2
ONTDEK JOU PLEK: DIEN SOOS JESUS!
SKRIFLESING . . . Soos Ek julle liefhet, moet julle mekaar liefhê. As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is. JOHANNES 13:15
ONTDEK JOU PLEK: ONS IS ‘N OASE!
SKRIFLESING Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. MATTEUS 11:28