Hier is ek Here, stuur my | Vanaf Ek, na Ons, na die Wêreld | Splagnitsomai!
WANNEER GOD MEER OMGEE AS EK!
SKRIFLESING Die koning het hom jammer gekry, hom laat gaan en sy skuld afgeskryf. Matteus 18 : 27
WANNEER ONS OMGEE . . .
SKRIFLESING Jesus het sy dissipels nader geroep en vir hulle gesê: “Ek kry hierdie mense innig jammer, want hulle is nou al drie dae lank hier by My en hulle het niks om te eet nie. En Ek wil hulle ook nie sonder kos huis toe stuur nie, want hulle kan miskien op pad beswyk.” Matteus 15 : 32
SPLAGNITSOMAI
SKRIFLESING Toe Hy die menigtes sien, het Hy hulle innig jammer gekry, want hulle was moeg en hulpeloos soos skape wat nie ‘n wagter het nie. Matteus 9 : 36