Bekenstelingspreke: Predikante op Kortlys vir Beroeping

Bekenstelingspreke: Predikante op Kortlys vir Beroeping

ONS LEWE DEUR DIE HEILIGE GEES!

TEKSVERS Die Gees wat aan julle gegee is, maak julle nie tot slawe nie en laat julle nie weer in vrees lewe nie; nee, julle het die Gees ontvang wat julle tot kinders van God maak en wat ons tot God laat roep: “Abba!” Dit beteken Vader. ROMEINE 8:15

SOUT & LIG!

TEKSVERS “Julle is die sout vir die aarde. Maar as sout verslaan het, hoe kry ‘n mens dit weer sout? Dit is niks meer werd nie. Dit word buitekant weggegooi, en die mense vertrap dit. MATTEUS 5:13

PLAAS JOU VOLLE VERWAGTING IN GOD!

TEKSVERS Daarop antwoord Jesus hulle: “Dit verseker Ek julle: As julle geloof het en nie twyfel nie, sal julle kan doen wat Ek aan die vyeboom gedoen het. Meer nog: Julle sal vir hierdie berg kan sê: ‘Lig jou op en val in die see!’ en dit sal gebeur. As julle glo, sal julle alles ontvang wat julle in die gebed vra.” MATTEUS 21:21

MOENIE BANG WEES NIE!

TEKSVERS “Moet dus nie vir mense bang wees nie. Daar is niks bedek wat nie openbaar gemaak sal word nie, en niks geheim wat nie bekend sal word nie. MATTEUS 10:26-39