Preke oor Psalms
TALLE BENOUDE ERVARINGE
SKRIFLESING 17U het my van jongs af onderrig, o God, en ek getuig nou nog van u kragtige dade. 18Nou dat ek oud en grys geword het, moet U my tog nie alleen laat nie, o God, dat ek nog aan die geslagte wat kom, kan vertel van u werk en u mag. 19U verlossingswerk, o God, is oneindig groot; groot is die dinge wat U gedoen het! Wie is soos U, o God? 20U het talle benoude ervaringe oor…
WIE IS DIE MENS?
SKRIFLESING 1’n Dankpsalm.Juig tot eer van die Here, almal op aarde!2Dien die Here met blydskap!Kom voor Hom met gejubel!3Erken dat die Here God is:Hy het ons gemaak en ons is Syne,ons is sy volk, sy eie kudde.4Gaan sy poorte binne met dankliedere,sy tempel met lofsange,dank Hom, prys sy Naam,5want die Here is goed,aan sy liefde is daar geen einde nie,sy trou duur van geslag tot geslag. Psalm 100: 1-5
AS JY KON GETUIG
SKRIFLESING Erken dat die Here God is:Hy het ons gemaak en ons is Syne,ons is sy volk, sy eie kudde. Psalms 100: 3
MAAK SEKER VAN JOU ERFENIS
SKRIFLESING 25 Toe die dissipels dit hoor, het dit hulle geweldig ontstel, en hulle het gesê: “Wie kan dan gered word?” 26 Jesus het reguit na hulle gekyk en gesê: “Vir mense is dit onmoontlik, maar vir God is alles moontlik.” Matteus 19: 16 – 26
WAT KORT JY?
SKRIFLESING ‘n Psalm van Dawid.Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. Psalm 23: 1
EK IS BANG!
SKRIFLESING Wag op die Here, Israel, nou en vir altyd. Psalm 131:3
HOE PROE JOU PAP?
SKRIFLESING Ek wil U loof, want U het my op ‘n wonderbaarlike wyse geskep. Psalm 139: 14a
IS U DAAR?
SKRIFLESING Hoe wonderlik is u gedagtes vir my, o God, hoe magtig hulle almal! Psalms 139 : 17
WAT DINK GOD VAN JOU?
SKRIFLESING U het hom net ‘n bietjie minder as ‘n hemelse wese gemaak en hom met aansien en eer gekroon, PSALMS 8: 6
OORDENKING 19: DIE HERE SE BESONDERE GESINDHEID?
SKRIFLESING Werp jou brood op die water, eendag kry jy dit terug. PSALMS 103:8
DIE HERE MAAK DIE MINUS ‘N PLUS!
TEKSVERS U het ons deur mense laat vertrap, ons het deur vuur en water gegaan; maar toe het U ons uitgelei na oorvloed toe. PSALMS 66:12
GELOWIGES KAN OOK TWYFEL!
TEKSVERS Daarom het ek diep nagedink om dit te verstaanen was dit vir my bitter moeiliktotdat ek in die heiligdom van God ingegaanen besef het wat die uiteinde van die goddeloses is. PSALMS 73:16,17
- 1
- 2