Preke oor Matteus
AS ONS ALLES DOEN WAT JESUS ONS LEER . . .
SKRIFLESING In hierdie twee gebooie is die hele wet en die profete saamgevat. MATTEUS 22: 40
OORDENKING 22: DIE UITNEMENDE WAARDE VAN DIE KONINKRYK VAN GOD
SKRIFLESING 44 Met die koninkryk van die hemel gaan dit soos met ‘n skat wat in ‘n saailand onder die grond lê. Wanneer iemand dit kry, maak hy dit weer toe; en omdat hy baie in sy skik is, gaan verkoop hy alles wat hy het, en hy koop daardie land. 45 Met die koninkryk van die hemel gaan dit soos met ‘n handelaar wat op soek is na goeie pêrels. 46As hy ‘n baie waardevolle pêrel raakloop, gaan verkoop…
OORDENKING 15: JESUS DIE ROTS?
SKRIFLESING Die stortreën het geval, vloedwaters het afgekom, winde het teen daardie huis gewaai en daaraan geruk, en tog het dit nie ingestort nie, want die fondament was op rots. MATTEUS 7:25
OORDENKING 11: MY INGESTELDHEID – WAAR IS ONS HART?
SKRIFLESING Waar jou skat is, daar sal jou hart ook wees. MATTEUS 6:21
SOUT & LIG!
TEKSVERS “Julle is die sout vir die aarde. Maar as sout verslaan het, hoe kry ‘n mens dit weer sout? Dit is niks meer werd nie. Dit word buitekant weggegooi, en die mense vertrap dit. MATTEUS 5:13
OORDENKING 10: DIE LIG LAAT ONS NUUT DINK!
SKRIFLESING Die lamp van die liggaam is die oog. As jou oog goed is, sal jou hele liggaam lig hê. Maar as jou oog sleg is, sal jou hele liggaam sonder lig wees. MATTEUS 6:22
PLAAS JOU VOLLE VERWAGTING IN GOD!
TEKSVERS Daarop antwoord Jesus hulle: “Dit verseker Ek julle: As julle geloof het en nie twyfel nie, sal julle kan doen wat Ek aan die vyeboom gedoen het. Meer nog: Julle sal vir hierdie berg kan sê: ‘Lig jou op en val in die see!’ en dit sal gebeur. As julle glo, sal julle alles ontvang wat julle in die gebed vra.” MATTEUS 21:21
MOENIE BANG WEES NIE!
TEKSVERS “Moet dus nie vir mense bang wees nie. Daar is niks bedek wat nie openbaar gemaak sal word nie, en niks geheim wat nie bekend sal word nie. MATTEUS 10:26-39
ONS OORTREDINGE . . . DIE KRINGLOOP VAN VERGIFNIS
TEKSVERS . . . en vergeef ons ons oortredings soos ons ook dié vergewe wat teen ons oortree; MATTEUS 6:13
ONS BROOD . . . OP ONS BORD
TEKSVERS Gee ons vandag ons daaglikse brood; MATTEUS 6:11
ONS VADER . . . SY WIL
TEKSVERS . . . laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel. MATTEUS 6:10
ONS VADER . . . SY RYK
TEKSVERS . . . laat u koninkryk kom; MATTEUS 6:10