Preke oor Johannes
WIE DOEN DIE DOPERY?
SKRIFLESING Eintlik was dit nie Jesus wat gedoop het nie, maar sy dissipels. JOHANNES 4: 2
WAS MEKAAR SE VOETE!
SKRIFLESING En Jesus sê vir hom: “Hy wat klaar gebad het, is heeltemal skoon; hy hoef later niks meer as sy voete te was nie. En julle is nou skoon, maar nie almal nie.” En Jesus sê vir hom: “Hy wat klaar gebad het, is heeltemal skoon; hy hoef later niks meer as sy voete te was nie. En julle is nou skoon, maar nie almal nie.” As Ek, wat julle Here en julle Leermeester is, dan julle voete gewas…
JY KAN SEKER WEES!
TEKSVERS Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal in alle ewigheid nooit verlore gaan nie. Niemand sal hulle uit my hand ruk nie. JOHANNES 10: 28
GOD SE GESKENK AAN ONS!
TEKSVERS God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. JOHANNES 3:16
DIE VOORDELE VAN JESUS SE HEMELVAART!
TEKSVERS Tog sê Ek vir julle die waarheid: Dit is tot julle voordeel dat Ek weggaan, want as Ek nie weggaan nie, sal die Voorspraak, die Heilige Gees, nie na julle toe kom nie; maar as Ek gaan, sal Ek Hom na julle toe stuur. JOHANNES 16:7
PAASSONDAG OORDENKING
SKRIFLESING Maar nou, Christus is opgewek uit die dood, as eersteling uit dié wat gesterf het. 1 KORINTIERS 15:20
GOEIE VRYDAG OORDENKING
SKRIFLESING Hierna het Jesus, met die wete dat alles klaar volbring is en sodat die Skrif vervul kan word, gesê: “Ek is dors.” JOHANNES 19:28
KERSSANGDIENS: DIE KOMS VAN JESUS DRA ‘N SPESIALE BOODSKAP
SKRIFLESING God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. JOHANNES 3:16
Liefde vir Jesus dring ons tot aksie!
SKRIFLESING Laat my lammers wei . . . JOHANNES 21: 1 – 19