Preke oor Jesaja
OORDENKING 2: EK IS TOT ALLES IN STAAT DEUR CHRISTUS WAT MY KRAG GEE!
SKRIFLESING Maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie. JESAJA : 40:31
OORDENKING 1: MOENIE BANG WEES NIE!
SKRIFLESING Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm het, Israel: Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne. ‘ JESAJA : 43:1
DIE IMMANUEL TEKEN – ‘N TEKEN VAN GOD SE GENADE EN OORDEEL
SKRIFLESING Die Here sal daarom self vir julle ‘n teken gee: ‘n Jong vrou sal swanger word en ‘n seun in die wêreld bring en sy sal hom Immanuel noem. JESAJA 7:14
JESUS IS DIE HELDER MÔRESTER
SKRIFLESING ‘Vir ons is ‘n Seun gebore, aan ons is ‘n Seun gegee; Hy sal heers, en Hy sal genoem word: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors. ‘ JESAJA 9:5