Preke oor Jeremia
KRAG VIR DIE LEWE IN HIERDIE LAND
SKRIFLESING As voetsoldate jou moeg hardloop, hoe sal jy teen perde kan hardloop? En as jy net in ‘n vreedsame land veilig voel, hoe sal jy maak in die digte bos aan die Jordaan? Jeremia 12: 5
ROEPING
SKRIFLESING Voordat Ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek jou geken; voordat jy gebore is, het Ek jou aan My gewy en jou as profeet vir die nasies aangestel. Jeremia 1: 5
ONS HOU WEER KERK, ONS HOU WEER KERK, ONS HOU WEER KERK.
SKRIFLESING Moenie julle vertroue stel in leuens nie. Julle sê: “Ons is veilig! Dit is die Here se tempel, dit is die Here se tempel, dit is die Here se tempel!” Jeremia 7: 4
GELOFTE & VERSOENINGSDIENS: “BEVORDER DIE BELANGE VAN DIE STAD WAARHEEN EK JULLE IN BALLINGSKAP WEGGEVOER HET”
SKRIFLESING “Bevorder die belange van die stad waarheen Ek julle in ballingskap weggevoer het . . . “ JEREMIA 29: 7a
God dink ‘n plan uit
SKRIFLESING ‘Gaan af na die pottebakker se huis toe, Ek sal daar met jou praat. Maar sê nou vir die mense van Juda en die inwoners van Jerusalem: So sê die Here: Ek berei vir julle ‘n ramp voor, Ek is besig om ‘n besluit oor julle te neem. Elkeen moet hom van sy verkeerde lewe bekeer. Maak julle lewe en julle dade reg. ‘ Jeremia 18: 1-11