Preke oor II Korintiërs
DOOPDIENS
SKRIFLESING Dit was meer as wat ons verwag het, want eers het hulle hulleself aan die Here gegee en toe aan ons. Dit is soos God dit wil. II Korintiërs 8 : 5
HET JY AL SEERGEKRY IN DIE KERK?
SKRIFLESING As daar dan geroem moet word, sal ek roem, maar dan oor my swakhede. II Korintiërs 11.30
HOE KAN ONS VRIENDELIK WEES IN TYE SOOS HIERDIE?
SKRIFLESING Voortdurend word ons wat lewe, ter wille van Jesus uitgelewer aan die dood, sodat ook in ons sterflike bestaan die lewe van Jesus sigbaar kan word. 2 Korintiërs 4: 11
VERLIES?
SKRIFLESING Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! Hy is die Vader wat Hom ontferm en die God wat in elke omstandigheid moed gee. 2 Korintiërs 1: 3
OPSTANDINGSDIENS: LIEFDESWERK
SKRIFLESING Ek verseker julle hulle het na vermoë, ja, bo vermoë, bygedra. 2 Korintiërs 8: 3
KERSDIENS: LIEFDE IN DIE KERSTYD IN SONNIGE SUID AFRIKA
SKRIFLESING Dit alles is die werk van God. Hy het ons deur Christus met Homself versoen en aan ons die bediening van die versoening toevertrou. 2 KORINTIERS 5 : 18
WEEKLIKSE OORDENKING: GEBOU OM TE HOU!
SKRIFLESING Ons het onberispelik opgetree, met begrip, met verdraagsaamheid en vriendelikheid. Dit alles het ons gedoen deur die Heilige Gees, deur opregte liefde, Ons het onberispelik opgetree, met begrip, met verdraagsaamheid en vriendelikheid. Dit alles het ons gedoen deur die Heilige Gees, deur opregte liefde, deur die woord van die waarheid en deur die krag van God. Ons wapen vir aanval en verdediging is om die wil van God te doen. II KORINTIëRS 6 : 6-7
OORDENKING 8: LEWE DEUR DIE GELOOF!
SKRIFLESING En julle wat jonger is, moet aan die ouer mense onderdanig wees. Almal moet trouens teenoor mekaar nederig wees en mekaar help, want “God weerstaan die hoogmoediges, maar aan die nederiges gee Hy genade. En julle wat jonger is, moet aan die ouer mense onderdanig wees. Almal moet trouens teenoor mekaar nederig wees en mekaar help, want “God weerstaan die hoogmoediges, maar aan die nederiges gee Hy genade.” 2 KORINTIëRS: 4:17