Preke oor Filippense
HOE VIND EK VREUGDE?
SKRIFLESING Verder, broers, alles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is – watter deug of lofwaardige saak daar ook mag wees – daarop moet julle julle gedagtes rig. Filippense 4:8
‘N LIEFDEVOLLE GESIN
SKRIFLESING Verder, broeders, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is — watter deug en watter lof daar ook mag wees, bedink dit. Filippense 4 : 8
EMOSIONELE BANKREKENING
SKRIFLESING Verder, broeders, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is — watter deug en watter lof daar ook mag wees, bedink dit. Filippense 4 : 8
WEEK VAN GEBED 2021: MEER VERNEDER SOOS CHRISTUS
SKRIFLESING Die voorbeeld van Jesus Christus 5 Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was: 6 Hy wat in die gestalte van God was, het sy bestaan op Godgelyke wyse nie beskou as iets waaraan Hy Hom moes vasklem nie, 7 maar Hy het Homself verneder deur die gestalte van ‘n slaaf aan te neem en aan mense gelyk te word. En toe Hy as mens verskyn het, 8 het Hy Homself verder verneder. Hy…
WEEK VAN GEBED 2021: MEER GESINDHEID VAN CHRISTUS
SKRIFLESING 3 Moet niks uit selfsug of eersug doen nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself. 4 Julle moenie net elkeen aan sy eie belange dink nie, maar ook aan dié van ander. Die voorbeeld van Jesus Christus 5 Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was: Filippense 2: 3 – 5
WEEK VAN GEBED 2021: VOLKOME BLYDSKAP
SKRIFLESING . . . maak dan nou my blydskap volkome deur eensgesind te wees: een in liefde, een van hart, een in strewe. Filippense 2: 2
WEEK VAN GEBED 2021: ONDERVINDING IN DIE TROOS VAN CHRISTUS
SKRIFLESING Aangesien julle die troos in Christus ondervind het, die aansporing deur die liefde, die gemeenskap deur die Gees, die innige meegevoel en meelewing Filippense 2: 1
WEEK VAN GEBED 2021: EKKE
SKRIFLESING Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was: Filippense 2: 5
DIE LEGKAART VAN 2021
SKRIFLESING Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was: FILIPPENSE 2 : 5
GOD MAAK KLAAR WAT HY BEGIN HET!
TEKSVERS Ek is veral ook daarvan oortuig dat God, wat die goeie werk in julle begin het, dit end-uit sal voer en dit sal voleindig op die dag wanneer Christus Jesus kom. FILIPPENSE 1: 6
DIE REGTE GESINDHEID!
TEKSVERS Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was . . . FILIPPENSE 2:5
OORDENKING 6: WEES ALTYD BLY IN DIE HERE!
SKRIFLESING Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! FILIPPENSE: 4:4
- 1
- 2