12 Aug 2020 OORDENKING 16: DIE SORG VAN GOD? Dr. Trix Truter SKRIFLESING Die kraaie het vir hom soggens brood en vleis gebring en hulle het vir hom saans brood en vleis gebring, en hy het water uit die spruit gedrink. 1 KONINGS 17:6