Preke

Preke

INSKERP BY JOU KINDERS

SKRIFLESING Luister, Israel, die Here is ons God, Hy is die enigste Here. Jy moet dit inskerp by jou kinders en met hulle daaroor praat as jy in jou huis is en as jy op pad is, as jy gaan slaap en as jy opstaan. DEUTERONOMIUM 6:4,7

GELEENTHEIDSGODSDIENS

SKRIFLESING Maar toe hy sterk geword het, was sy hart hoogmoedig, sodat hy baie verkeerd gedoen en ontrou gehandel het teen die Here sy God; want hy het in die tempel van die Here gegaan om offerrook te laat opgaan op die reukaltaar. II KRONIEKE 26:16

DIE HERE ONTHOU !

SKRIFLESING Jesus het in Jerigo gekom en was op pad deur die stad. Toe Jesus by die plek kom, kyk Hy op en sê vir hom: “Saggeus, kom gou af, want Ek moet vandag in jou huis tuis gaan. LUKAS 19:1,5

GOD BOER MET GENADE

SKRIFLESING Hy het nog ‘n gelykenis aan hulle voorgehou en gesê: “Die koninkryk van die hemel kan vergelyk word met ‘n man wat goeie saad op sy land gesaai het. Jesus antwoord: “Hy wat die goeie saad saai, is die Seun van die mens. Hy antwoord hulle: ‘Dit is ‘n vyand se werk.’ Die slawe sê toe vir hom: ‘Wil u hê ons moet dit gaan uittrek?’ MATTEUS 13:24,28,37

SKEP MOED !

SKRIFLESING Skep moed, sê die Here! Begin met die werk, want Ek is by julle, sê die Here die Almagtige. My belofte wat Ek met die uittog uit Egipte aan julle gemaak het, sal Ek nakom: my Gees sal altyd by julle bly. Moenie bang wees nie! HAGGAI 1:1 – 2:9