Preke deur Ds. Nicky Hattingh
IS U DAAR?
SKRIFLESING Hoe wonderlik is u gedagtes vir my, o God, hoe magtig hulle almal! Psalms 139 : 17
IS JY ‘N WENNER OF VERLOORDER?
SKRIFLESING Hou Hom voor oë wat so ‘n vyandige optrede van die sondaars teen Hom verdra het. Dan sal julle nie geestelik moeg word en uitsak nie. Hebreërs 12 : 3
DIE LEGKAART VAN 2021
SKRIFLESING Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was: FILIPPENSE 2 : 5