20 Jun 2020 MOENIE BANG WEES NIE! Ds. Johan Orsmond TEKSVERS “Moet dus nie vir mense bang wees nie. Daar is niks bedek wat nie openbaar gemaak sal word nie, en niks geheim wat nie bekend sal word nie. MATTEUS 10:26-39