Preke deur Dr. Trix Truter
GOD MAAK KLAAR WAT HY BEGIN HET!
TEKSVERS Ek is veral ook daarvan oortuig dat God, wat die goeie werk in julle begin het, dit end-uit sal voer en dit sal voleindig op die dag wanneer Christus Jesus kom. FILIPPENSE 1: 6
OORDENKING 22: DIE UITNEMENDE WAARDE VAN DIE KONINKRYK VAN GOD
SKRIFLESING 44 Met die koninkryk van die hemel gaan dit soos met ‘n skat wat in ‘n saailand onder die grond lê. Wanneer iemand dit kry, maak hy dit weer toe; en omdat hy baie in sy skik is, gaan verkoop hy alles wat hy het, en hy koop daardie land. 45 Met die koninkryk van die hemel gaan dit soos met ‘n handelaar wat op soek is na goeie pêrels. 46As hy ‘n baie waardevolle pêrel raakloop, gaan verkoop…
DIE VRAAGSTUK VAN BEPROEWING!
TEKSVERS Geloof en wysheid 2 My broers, julle moet baie bly wees wanneer allerlei beproewings oor julle kom, 3 want, soos julle weet, as julle geloof die toets deurstaan het, stel dit julle in staat om te volhard. 5 As een van julle wysheid kortkom, moet hy dit van God bid, en Hy sal dit aan hom gee, want God gee aan almal sonder voorbehoud en sonder verwyt. JAKOBUS 1: 2, 3, 5
OORDENKING 21: ‘N WAG VOOR DIE MOND
SKRIFLESING Here , stel ‘n wag voor my mond, bewaar die deur van my lippe. PSALMS 141 : 3
GOD IS WERKSAAM IN DIE ALLEDAAGSE LEWE!
TEKSVERS Die vrouens sê toe vir Naomi: “Aan die Here kom die lof toe omdat Hy vandag vir jou ‘n losser gegee het. Mag die losser se naam bekend wees in Israel, RUT 4: 14
OORDENKING 20: LEWENSSIN & LEWENSSTRYD
SKRIFLESING Ons weet dat God alles ten goede laat meewerk vir dié wat Hom liefhet, dié wat volgens sy besluit geroep is. ROMEINE 8 : 28
MY ENIGSTE TROOS!
HEIDELBERGSE KATEGISMUS VRAAG & ANTWOORD 1 TEKSVERS As ons lewe, leef ons tot eer van die Here; en as ons sterwe, sterf ons tot eer van die Here. Of ons dan lewe en of ons sterwe, ons behoort aan die Here. ROMEINE 14: 8
OORDENKING 19: DIE HERE SE BESONDERE GESINDHEID?
SKRIFLESING Werp jou brood op die water, eendag kry jy dit terug. PSALMS 103:8
JY KAN SEKER WEES!
TEKSVERS Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal in alle ewigheid nooit verlore gaan nie. Niemand sal hulle uit my hand ruk nie. JOHANNES 10: 28
OORDENKING 18: BROOD OP DIE WATER?
SKRIFLESING Werp jou brood op die water, eendag kry jy dit terug. PREDIKER 11:1
GOD SE GESKENK AAN ONS!
TEKSVERS God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. JOHANNES 3:16
OORDENKING 17: DIE TWEE BEDES?
SKRIFLESING Moenie toelaat dat ek vals is en lieg nie; moet my nie arm maak of ryk nie,gee my net die kos wat ek nodig het. SPREUKE 30:8