Kinderweek 2017

Kinderweek 2017

Tema: Geanker in God.

Gedurende die week was die boodskap op ‘n treffende manier oorgedra van hoe Daniël gehoorsaam was aan God omdat sy lewe geanker was in God.

Indien jy nie gehoorsaam is aan God nie, kan jy dalk iemand anders se ondergang veroorsaak. Maar onthou jy kan slegs gehoorsaam wees indien jy geanker is in God.