Table of Contents
Stap 1: Voorbereiding #
Verkry die volgende inligting vir die erediens:
- Preek datum
- Preek tema
- Leraar besonderhede
- Teksvers
- Audio indien van toepassing
- YouTube Video skakel (Sien Stap 5)
Stap 2: Skep die Preek Bladsy en Sleutel die Regte Inligting in #
Volg die skermvideo:
Stap 3: Vind die Teksvers Aanlyn en Sleutel op die Preek Bladsy in #
Volg die skermvideo:
Stap 4: Sleutel die YouTube Skakel in op die Preek Bladsy #
Volg die skermvideo: