Ons is opgewonde oor die uitsonderlike wyse wat God ‘n pad met sy kinders hier op aarde loop, en ons deel graag ons ervaring van Sy nabyheid en liefde met ander! Ons vertrou dat dit as inspirasie vir ander sal dien!
Ek sê vir julle: Elkeen wat hom voor die mense openlik vir My uitspreek, vir hom sal die Seun van die mens Hom ook openlik uitspreek voor die engele van God.
Getuienis Plekhouer
Ons kan hier getuienisse en inspirerende stories van lidmate deel. Hierdie is net ‘n voorbeeld: