ONS ROEPING
By ons kinderbediening wil ons kinders op hul vlak bedien. Ons kry leiding uit die Woord van God:
Maar Jesus het die kindertjies nader geroep en gesê:
“Laat die kindertjies na My toe kom en moet hulle nie verhinder nie, want die koninkryk van God is juis vir mense soos hulle.
UITNODIGING

Afskop