SKRIFLESING Hulle het hulle heelhartig toegelê op die leer van die apostels en die onderlinge verbondenheid, die gemeenskaplike maaltyd en die gebede. Handelinge 2 : 42
SKRIFLESING 24 “Elkeen dan wat hierdie woorde van My hoor en daarvolgens handel, kan vergelyk word met ‘n verstandige man wat sy huis op rots gebou het. 25 Die stortreën het geval, vloedwaters het afgekom, winde het teen daardie huis gewaai en daaraan geruk, en tog het dit nie ingestort nie, want die fondament was op rots. 26 En elkeen wat hierdie woorde van My hoor en nie daarvolgens handel nie, kan vergelyk word met ‘n dwaas wat sy huis op sand…
SKRIFLESING Verder, broeders, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is — watter deug en watter lof daar ook mag wees, bedink dit. Filippense 4 : 8
Deel van ons roeping is om vir God se skepping te sorg. Ouers en opvoeders kan reeds op ‘n vroeë ouderdom bewondering vir die natuur wek, bewuswording kweek en ‘n eko-sensitiewe manier van dink en leef vestig. George Washington Carver het gesê: “Reading about nature is fine, but if a person walks in the woods and listens carefully, he can learn more than what is in books, for they speak with the voice of God.” Psalm 19 sê dat die…